Mooirivier (KwaZulu-Natal)

Hierdie artikel handel oor die dorp in KwaZulu-Natal. Vir die rivier met dieselfde naam, sien Mooirivier (Tugela-sytak)

Mooirivier
Mooirivier se treinstasie
Mooirivier se treinstasie
Mooirivier is in KwaZulu-Natal
Mooirivier
Mooirivier
 Mooirivier se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 29°12′S 29°59′O / 29.200°S 29.983°O / -29.200; 29.983
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikuMgungundlovu
MunisipaliteitMpofana
Stigting1852
Regering
 • TipeDeel van plaaslike munisipaliteit
Oppervlak
 • Totaal11,43 km2 (4,41 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal2 874
 • Digtheid251/km2 (650/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense22.0%
 • Indiërs/Asiërs21.1%
 • Bruin mense4.3%
 • Swart mense51.7%
 • Ander0.8%
Taal (2011)
 • Engels 48.7%
 • Zoeloe 38.6%
 • Afrikaans 5.4%
 • Ander 6.4%
Poskode (strate)
3300
Poskode (posbusse)
3300
Skakelkode033

Mooirivier (Engels: Mooi River) is 'n dorp en rivier in die ooste van Suid-Afrika, in die provinsie KwaZulu-Natal, tussen Howick en Estcourt.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Mooirivier". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy